ZA PROPERTY PORTAL

We use cookies to provide you with a better service. Carry on browsing if you're happy with this.

Accept & Continue

3 Bedroom House For Sale in Sonkring, Brackenfell

Agent: 2922
Date Added: 2022-07-13 Date Updated: 2022-10-01
Description

Hierdie siersteen woning is gebou op die terrein van die Othello Aftreeoord in Brackenfell. Die goeie sekuriteit is 'n groot pluspunt. Die gunstige ligging bied gerieflike toegang tot die Haasendal Gables en Soneike inkopiesentrums. Die mediese dienste wat Medwell by die aftreeoord aanbied is ook beskikbaar vir alle huisbewoners.en bied gemoedsrus vir tye van mediese ongesteldheid.